Jamble - Latest Blogs
Down
Join now, invite your friends, and you could win R1,000!
BOSBESKUT
5 Sep 2010
Psalm 40 verse 5 tot 10: Welgeluksalig is die Man wat sy vertroue in YAHWEH stel en hom nie wend tot hoodmoediges en leuendienaars nie. Groot dinge het U gedoen YAHWEH my ELOHIM - U Wonders en gedagtes vir ons; niemand kan met U vergelyk word nie. Wil ek die verkondig en uitspreek,dan is dit te veel om te vertel. U het geen behae in slagoffer of Spysoffer nie; ore het U vir my gegrawe; brandoffer en sondoffer het U Nie Geëis nie. Toe het ek gesê: Kyk, ek kom; in die boekrol is dit vir voorgeskrywe. Ek het lus,o my ELOHIM, om U Welbehae te doen, en U Wet is binne in my Ingewande. Ek het n blye bdskap van geregtigheid in die groot vergadering verkondig; kyk my lippe bedwing ek nie. YAHWEH ,U weet dit.
PIETA27
5 Sep 2010
ek is 27 ..... Geen kids en was nig nooit getroud ni. Ek is n service advisor vi n ford dealer.. Eks n maklike mens wat hou van jokes maak... Like van bosveld,gaan gereeld wildtuin toe... vir ontspaning hou ek van games speel,dit help my om af te sluit van....
Leila-Ky
5 Sep 2010
Im nt ure angel, sweety, skat, sexy or any other name u need to call sumone by. Im Francine, that u may call me.
Autumnlady-C
5 Sep 2010
BLYDSKAP! Psalm23:6.. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. ~ Waardering verbly nie net die hart van die wat dit ontvang nie; dit verskaf ook aan jouself groot vreugde. Moet nooit aarsel om jou opregte waardering uit te spreek teenoor iemand wat iets goeds vir jou gedoen het nie ... Elke dag wat jy met blydskap in jou hart tegemoet gaan, is 'n besondere dag. Die blydskap wat van jou af uitstraal na dié mense rondom jou, het 'n rimpeleffek - dit kring wyd uit, soos 'n klip wat 'n mens in die water gooi. ~
BOSBESKUT
5 Sep 2010
Psalm 19 v 8,9,10,11 en 12: Die Wet van YAHWEH is Volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van YAHWEH is Gewis: dit gee wysheid aan die Eenvoudige. Die bevele van YAHWEH is reg: hulle verbly die hart; die gebod van YAHWEH is suiwer: dit verlig die oë. Die vrees van YAHWEH is rein: dit bestaan tot in Ewigheid; die Verordininge van YAHWEH is waarheid - tesame is hulle regverdig. Hulle is begeerliker as goud ,ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop. Ook word u Kneg daardeur gewaarsku; in die Onderhouding daarvan is groot loon.
Terror
5 Sep 2010
Ek bly saam my ouers in n 4slaapkamer huis 2badkamers as jy1kind het is dit reg nie meer nie dankie ryk dit is ek nie werk dit het ek kar het ek maar ongelukig nie n liksensie nie liefde baie
Terror
5 Sep 2010
More daar ek is opsoek na liefde as jy eensaam en aleen is en soek liefde kom nog vandag namy toe asb ek is moeg gesoek en wil nie meer so aleen wees nie
BOSBESKUT
5 Sep 2010
1 Kronieke 17 v 11,12,13 en 14:En as Jou dae vol is om heen te gaan saam met Jou Vaders(Die Profeet Natan dra die bdskp van YAHWEH aan Koning Dawid oor by sy sterfbed) ,sal EK Jou nakomelinge wat uit Jou seuns sal wees,laat optree (YAHSHUA DIE MESSIYAH,gebore te betlehem in die provinsie Judah vir Josef en Maria,van uit die koningskap stam van Dawid is), en Sy Koningskap Bevestig.Hy sal vir MY n huis bou ,en EK sal Sy Troon bevestig tot in Ewigheid.EK sal vir Hom n VADER Wees en Hy Sal vir MY n Seun wees,en MY goedertierenheid sal EK van Hom nie laat wyk soos EK dit ontrek het aan Hom wat voor Jou gewees het nie. Maar EK sal Hom laat bestaan in MY Huis en in MY KONINGKRYK tot in Ewigheid ,en Sy Troon Sal Vastaan tot in Ewigheid.
Gizella
5 Sep 2010
Wat sou jou antw wees op my vraag ....IS LIEFDE DAN SLEGS SEX ...ek lees di topics en dit mk my sad ...sex is vi hoere en ja mans /vrouens is hoere wt hier wip en da wip ...dank di Vader eks gelukkig alleen ...di gemors met wt God as mooi bedoel het stel ek ni in belang ...ek Meneer GAAN JOU NIE HELP OM JOU VIESLIKE RIEM TE RUK NIE VERSTAAN JY AFRIKAANS ...indien nie kry iemand om te vertaal ...goeie ouers jul mk my naar ...ek wag vir n NORMALE man al isit tot di perre horings kry ...
en beskuit vi di wt normale mense is en n great dag
RALLYBOY
5 Sep 2010
i have brown hair and green eyes 1.9m tall my hobbies is gyming,joging,swimming,boxing,rugby,movies,camping,spending time with family and friends and many more.
Join now, invite your friends, and you could win R1,000!
Next
Home
Back
05 Sep 2010 06:51 © Jamble 2010